Aanlynlesse

Klasbeskrywing

Ons privaat aanlynlesse in Afrikaans is ontwerp om jou taalvaardighede te verbeter, of jy nou jou lees, skryf of geselskap in Afrikaans wil verbeter. Elke les is persoonlik, interaktief en aangepas volgens jou behoeftes en vlak. Begin jou Afrikaanse leerreis vandag!

Tye:

Maandag - Donderdag - 1:00pm - 5:00 pm
Vrydag - 2:00pm - 5:00pm
Saterdag - 9:00am - 13:00pm

Waar?

Aanlyn: Zoom of Microsoft Teams

Klasgrootte:

Een op een vir n uur

Koste:

R250 n les